Diana Muldaur

Diana Muldaur
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Diana Charlton Muldaur
Geboorte 19 Augustus 1938 (1938-08-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1965–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diana Muldaur (gebore 19 Augustus 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Chosen Survivors (1974) en in die televisiereekse Star Trek (1966), McCloud (1970), en L.A. Law (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy